As die energievlak van die reaktante hoër is as die energievlak van die produkte, is die reaksie eksotermies (energie is vrygestel tydens die reaksie). As die energievlak van die produkte hoër is as die energievlak van die reaktante, is dit 'n endotermiese reaksie